Jaarboeke

Musiek: Navorsingsmetodologie 854


 
Modulekode MTZ 854
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die doel van die navorsingsmetodologie is om die student toe te rus met die nodige navorsingsvaardighede waardeur 'n geskikte onderwerp vir die miniverhandeling geidentifiseer kan word. Aspekte soos die navorsingsontwerp, literatuurstudie, plagiaat, formulering van die probleemstelling, navorsingsvrae, metodologie en die opstel van die bibliografie word in detail behandel.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 seminaar per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences